Return to site

Liplekker grenadella yskastert

Hierdie resept is ter ere van my ma, Carla Kempeneers en haar vriendin Mercia Nel.

Bestanddele:

400 g ‘petit beure’ beskuitjies

150 g botter
1-pakkie jellieblare ( 9 blare – merk Vahiné) of 1 pakkie suurlemoenjellie
1 koppie kookwater

1 koppie suiker
382 ml -blik kondensmelk ( nie gesoet nie)
18 grenadellas se moes of 4 blikkies grenadellamoes
 

Voer ‘n gesmeerde tertbord uit met 9/10 van die beskuitjies platgerol en verkrummel. Meng die beskuitjies met die botter tot jij n’mooi vast kors krij van 1 tot 2 cm dik .

Meng die jellieblare en kookwater en roer totdat die jellieblare opgelos is. Voeg dan die suiker toe. Laat effens afkoel. Klop die verkoelde kondensmelk tot stijf en roer grenadellamoes by en meng goed saam met die afgekoelde jelliemengesel. Skep die vulsel versigtig op die beskuitjies.

Verkoel ongeveer 2 uur tot gestol.

Versier met 2 grenadella’s in die helfte gesny en met n’paar muntblaartjies. Strooi beskuitkrummels bo-oor

Fantasties lekker en nie eens te soet nie !! Liplekker !!

Kathlien Valkeniers

Add paragraph text here.